Paarl Gim Logo
HOËRSKOOL GIMNASIUM BIED AAN:

PAARL GIM
ATLETIEKKLINIEK

IN SAMEWERKING MET FREEK STANDER

"Die tyd vir hard werk en voorberei is nou! Kom oefen saam voor die 2026 seisoen by die beste afrigters in die Wes-Kaap!"

WANNEER?

10 JAN

2026

WAAR?

PAARL GIM
ATLETIEKBAAN

KOSTE?

PAARL GIM ATLETE:

GRATIS!

ANDER ATLETE:

R150 (KAART)

WÊRELDKLAS AFRIGTERS

Shawn

Shawn C. September

Naellope
Jason

Jason Koopman

Middelafstande
Paul

Paul Jacobs

Hekkies
Julie

Julie Longden

Hoogspring
Louis

Louis Nienaber

Paalspring
Regan

Regan Julius

Verspring / Drie
Uanita

Uanita Engelbrecht

Diskus / Gewig
Muller

Muller Joubert

Spiesgooi
Damian

Damian Bothma

Hamergooi

AKSIE IN FOKUS!

Action 1
FOKUS
Action 2
SPOED
Action 3
HOOGTE
Action 4
KRAG
SKRYF
NOU
IN!

REGISTRASIE

*Betaling geskied by registrasie op die dag.